Archive for November 2006

Androidedrome – Potgooi

Die eerste film wat ek werklik kan onthou was Blade Runner, gebaseer op Philip K Dick se “Do Androids dream of Electric Sheep”. Ek gesels bietjie daaroor en drome in die algemeen.

Dreammoods.com
Blade Runner
Do androids dream of electric sheep?

Musiek aan einde: Chopin Nocturne Op 15 No 2 (In the Hands)

Lengte: 16:53
Groote: 15.5MB
Direkte aflaai
RSS Feed

Dissipline – Potgooi

Uitsaaines en hoe om hondjies groot te maak.

Lengte: 16:50
Grootte: 15.5MB
Direkte aflaai
RSS Feed

Johannesburg toe en nou

Min mense weet dit, maar Johannesburg is na bewering die grootste mensgemaakte stedelike woud. Die afgelope naweek het ek ‘n foto hiervan gesien wat ek hier weergee saam met ‘n foto wat ek uit dieselfde hoek geneem het. Mens kan duidelik op die ou foto sien dat daar eers net veld was met bome langs die rivierloop (dit was om en by ‘n 100 jaar terug). Deesdae is dit die voorstede van Westcliff, Parktown, Greenside, Rosebank en Saxonwold.

Toe

Nou

TienTips – Potgooi

Fietsry 10 tips
1. Nul as agtergrondmusiek
2. Agtergrondmusiek
3. Mountain bike pomp
4. Piesangs
5. Die 100 km vrouegroep
6. Verjaarsdaglysie
7. Bondels
8. Hero to 0
9. Ken die pad
10. Moenie terughou nie
Die toekoms
Westcliff en Haas Das
Boks
CS Law afr v eng
Gadget of the week

Eindmusiek: Laan van Smarte – Nul

Lengte: 21:55
Grootte: 20MB
Direkte aflaai
RSS Feed

CS Law – Legal Podcast

Why the death penalty had to be abolished.

“Death is the most extreme form of punishment to which a convicted criminal can be subjected. Its execution is final and irrevocable. It puts an end not only to the right to life itself, but to all other personal rights which had vested in the deceased under Chapter Three of the Constitution.”
- Chaskalson P in State v T Makwanyane and M Mchunu

Links
State v Makwanyane judgement
IOL news report

Length: 29:23
Size: 27MB
RSS Feed
Direct download

Wildernis – Potgooi

Wildernis en beyond

Lengte: 9:09
Grootte: 8.4MB
Direkte aflaai
RSS feed