Archive for July 2006

Mweb op sy laaste bene

Dankie tog dis die laaste keer wat ek hierdie e-mail gaan kry:

Dear MWEB Customer

We would like to notify you that you have used approximately 90% of your monthly 2 GB ADSL cap. You have 0.2 GB’s of your 2 GB ADSL monthly cap remaining. If you exceed your 2 GB ADSL cap and choose not to increase it for the remainder of this month, your ADSL Internet access will stop.

En dit teen die uitbuitprys van R219 per maand!

Wonde lek – Potgooi

Is honde saliva die volgende wonderkuur?
‘n Pro Suid-Afrika website
Chris Cameleon

Direkte aflaai
RSS feed
Lengte : 24:17 22MB

Vakansie – Potgooi

Terugvoer oor ons vakansie wegbreek na die troue op Darling.

Just sit back and relax!
Belkin 5G voice recorder
Arnelia
Darling

Direkte aflaai
RSS feed
Lengte: 19:04 en 17MB

Nuwe Fotos

Die afgelope twee weke se fotos is nou aanlyn:

Die Troue
Die Kaap

Ramparty – Potgooi

Pret en pyn in Darling

Lengte: 12MB 13:05
Direkte skakel
RSS Feed

Afrikaner, Afrikaan – Potgooi

Afrikaners en Airedales in die herfs

Direkte aflaai skakel
Skryf in op die Cybersakkie PotgooiRSS feed
Lengte: 16:36 15MB

Cybersakkie Law 5

Khalfan Khamis Mohamed en ‘n ander v President of the republic of SA and six others (2001)
en regerings wat reg in eie hande neem.

Die Afrikaanse grondwet

Direkte aflaai skakel
Skryf in op die Cybersakkie Law RSS feed
Lengte: 11:04 10MB

Bling – Potgooi

A diamond is forever

Lengte 21:43