30th May 2006, 07:59 am
Vir die wat na Machiel en Charlene se potgooi 11 geluister het, sal Navi Redd ‘n klokkie lui. Dis ‘n mans a capella groep wat ongelooflike musiek maak en jy mis uit as jy in die omgewing is en jy gaan kyk nie. Die volgende Johannesburg konsert is by Hoërskool Fakkel in Turffontein op Donderdagaand , 1 Junie 2006. Skakel 082 563 0974 vir kaartjies, of daag sommer net om 19:00 by die deur op. Die skool is in Rifle Range Rd, Turffontein.
As jy van Flying Pickets hou, sal jy van hulle ook hou.
26th May 2006, 11:58 pm
Ter herinnering aan Isaac Asimov
19th May 2006, 10:49 pm
Phil se verduideliking
Onderhoud
Inbraak
14th May 2006, 07:32 pm
Ek wou al 151 fotos plaas, maar het uiteindelik op hierdie 18 besluit. As jy op die foto kliek sal jy dit in 800×600 resolusie sien.
4th May 2006, 10:03 pm
Die Natal Midlands verslag (Met my spesiale gas, Ané)
0:50 Michaelhouse en ander privaatskole
3:18 Triple bottom line
3:41 Engelse badkamerkassie
4:33 booze cabinet
5:00 Die Engels
5:39 Meubelwinkels en kos
6:44 groen en geil
7:30 ons gaan boer en kook
8:49 krokodilsterte afslag
9:49 Howick gomsnuifers
11:42 Fourteen Dogs
12:06 wingerde
13:52 wedding strip van Natal
15:21 Mnr Soobramoney se vleisfabriek
16:26 biltong
18:17 die bar
19:07 shopping in die Midlands
21:50 Durbs.