Archive for April 2006

Potgooi #46

Koebaai tuna, snik, snik…

Cybersakkie Law #3

Hoe kanselleer ek geldiglik die verkoop van my huis?

Potgooi #45

In vinum veritas
1. Just remember – Death is not the end
2. Taal
3. Vooroordele
4. Bed on Bricks

At the end of Easter weekend…

Paashasie pyn

Eishh!

EISHH GP

Gesien vandag in Fourways – EISHH

Potgooi #44a

Red Espresso onthul.
Kry die harde feite (en ‘n paar resepte!) hier.
Promos vir Afrika.

Potgooi #44

1. Weg potjiekos wenke en resepte
2. Donker etes
3. Red espressos en lattes
- Moyo en Mugg & Bean
4. V for Vendetta
5. Chilli Boy

Potgooi #43

1. Mathilda update
- Baie dankie vir almal se goeie wense, Charles en die 2 Johanne
2. Grape Radio
3. Twit 48 30th Apple Anniverary
4. Podcasting
5. Kosprogram
6. Versekering
- no claim bonus 20%
7. Minister Donner se podcast

“Podcasten is zo dood als een pier”

Ek loop toe mos nou hierdie beriggie raak waar Leon van Bokhorst, stigter van Podfeed.nl bogenoemde stelling maak. Die reaksie daarop was natuurlik luidkeels “Podcasting is niet dood!”.

As potgooie deur die selfde siklus gaan sien ek nou reeds tekens van die “Praatje-plaatje”-genre.

http://www.emerce.nl/nieuws.jsp?id=1183113

As die Nederlands sukkel kan jy ‘n Babelfish translation probeer by:
http://world.altavista.com/

Cybersakkie Law #2

Verkragtingsake in die nuus hierdie week.

Strafreg (Seksuele Misdrywe) Wetsontwerp, 2003