Archive for December 2005

Potgooi #28

1. Apostrophe Protection Society
2. Dubbele burgerskap
- scroll af na Deprivation of South African Citizenship

Potgooi #27

1. Klank op Podcasts
- Twit 33 in stereo
-NYC minute Tony & Tina’s Wedding
2. Brixtontoring
3. Petcell
4. Self service flieks en fotos
5. Lord of War

Hoekom dan nou nie

Weens die gebrek aan parkering in townships word daar nou na alternatiewe gekyk om bo-op huisvesting garages te bou.

Township parkering

In memoriam

Ian Gillies, die eienaar van Giles restaurant in Craighall Park, is Maandagaand in sy restaurant deur een van sy werknemers vermoor met ‘n kombuismes.

Ons het hom hierdie jaar leer ken by sy restaurant. Daar was nie ‘n meer gasvrye restauranteienaar nie. Dis hartseer om te weet ons gaan hom nooit weer sien nie.

Koerantberig
Giles restaurant

Klingon Podcast

Dis nou weird, ‘n Klingon podcast het sy verskyning gemaak op iTunes se Afrikaanse potgooi lys!

http://feeds.feedburner.com/KlingonWord

Potgooi #26

1. Visvanglisensie
2. Oop restaurante in Joeys oor Kersfees
3. Konstitusionele Hof beslis oor selfde geslag huwelikke
4. Logo vir Potgooi

Cybersakkie logo