Archive for November 2005

Potgooi #25

1. William Nkuna en Shabir Shaik
2. Hoe Suid Afrikaanse howe werk
3. Florida Supreme Court Pitbull beslissing
4. Avonture op my fiets met die 94.7

94.7 Cycle Challenge

Ons kon seker nie vir beter weer gevra het hierdie jaar nie, dit was heeltyd bewolk maar geen reën nie. Met 28 000 inskywings was dit naas die Argus Cycle Tour die grootste “individually timed” sportbyeenkoms ter wêreld, aldus die organiseerders.

Soos belowe in die potgoooi het die kameratjie saamgery en die fotos kan gesien word in die 94.7 Cycle Challenge directory in die Coppermine gallery. My prys vir die oorspronklikste advertensie gaan na Sony Playstation 2 se Call of Duty 2. Die samajoor het vir my gesê “you don’t smile in the army”, vandaar die ernstige gesig!

Potgooi #24

1. Hondjie in Saxonwold
2. Donovan Moodley en William Nkuna
3. Christoff Becker, Frikkie du Preez, Gert van Schalkwyk and Reinach Tiedt
4. Podcast Expo
5. In her Shoes – Brooke Smith (Uncle Vanya se Sonya)

Potgooi #23

1. Vida e Cafe
2. Chekov – My uncle Vanya
3. DSL pryse
4. Yengeni en Zuma
5. Treine wat brand
6. Nuwe potgooi van Phil Massyn
7. Outeursreg klagtes
8. Veteran’s day en Thanksgiving
9. 94.7

Afrikaans in Sydney potgooi

Kort op No Shit se hake het die aankondiging van ‘n nuwe afrikaaanse potgooi uit Australië gevolg. Luister lekker. Phillip Massyn se rss feed is Afrikaans in Sydney potgooi

No Shit!

Lank terug het ek gereeld mail gekry met interessante slideshows etc, maar deesdae nie meer eintlik nie. Vandag het hierdie no shit in my mailbox opgedaag, en dit was in my oë goed genoeg vir publikasie! Hier is ‘n voorsmakie:

no shit

Potgooi #22

1. Miskruier – Jaco Botha
2. Afrikaanse taaldebat
3. Fliek – Flight Plan
4. Sushi
5. Jhb middestad demolition
- Bosman 1930
6. March of the penguins
Penguins in the Central Park Zoo movie (21MB – verkieslik broadband)
7. Notaris – Lene

Play