Archive for September 2005

Potgooi 16

1. Verhoudings
2. Weg – Oktober 2005 braai lamstjops
3. Hierdie week in die howe – Aptekerswet, Leeukuil moordenaar en Brett Kebble
4. Recording Skype with Powergramo
5. print.google.com

Potgooi 15

1. Die media
2. Wakkerstroom – Smoothies vir die Amerikaners
3. Braaidag
4. Aardklop 2005
5. Ané se nuwe selfoon

Potgooi 14

1. Aankondigings
Parktown Westcliff heritage tours
Tsotsi – SA Oscar benoeming – Rosebank Mall
Moviesite.co.za
New Orleans memories – oudio deurloop later

2. The Economist – 17-23 September 2005
eBay koop Skype vir $2.6 biljoen
VOIP – a technology that will destroy the phone business
The resurrection of Steve Jobs – next California governor?
Radicals in Robes – perfectionist versus fundamentalist judges
The Constitution in Exile

3. New Orleans memories deurloop fototoer

Potgooi 13

1. Nuwe wordpress website
2. Blogging depressie
3. Pa se blog
4. House maintenance – geyser, ligte en blare
5. Joodse begrafnis
6. Wat gebeur in SA
7. Charles se quantum physics page
8. The internet archive wayback machine
9. Disclaimer
10. iTunes 5
11. Fotos van Hogsback
12. Namibië beplannning

Coppermine

Vanaand was nou ‘n marathon sessie agter die rekenaar gewees. Nadat die blog op die lug verskyn het, het ek besluit om Coppermine ook te installeer. Dit is nou die program wat my fotos voortaan gaan publiseer. Ons skop sommer af met die fotos van Hogsback wat nooit die HTML site gehaal het nie. Ané sal seker binnekort daarop aandring dat die Airedales ook moet bykom….

My eerste post

Na vele probeerslae het ek WordPress nou uiteindelik aan die gang gekry met die hulp van Charles en Johann. Kom ons kyk hoe gaan dit.