Comments for Cybersakkie

Comment on Dag vir dag by Amanda
Hoe gaan dit nou met Mathilda?

Comment on Dag vir dag by Lisl
Ek hoop dit gaan beter met Mathilda vandag. Bly om te sien haar ensiem telling neem af.

Comment on Mathilda by die spesialis by Gogga
Hoop dinge lyk al beter, sterkte met alles

Comment on Mathilda by die spesialis by Charles
Baie sterkte Etienne. Ek dink aan julle.

Comment on Mathilda is ernstig siek by Johan de Vries
aaaai Etienne, my hart gaan uit vir julle. Hoop nie iemand het gif gegooi nie, want dit is laer as slangkak op die see bodem. Dink nie julle was nalatig nie, sy is soos n kind vir julle.

Hou ons op hoogte van wat gebeur.

Comment on Mathilda is ernstig siek by Charles
Aggenee Etienne. Ek is jammer om dit te hoor. Ek hoop sy word beter.

Comment on CS Potgooi #175 – 451 by Chris
Weet nie of jy die al gesien het nie  http://projects.washingtonpost.com/top-secret-america/   maar die Amerikaners is besig om hulle eie Stasi te skep. Ons almal is ook nie immuun teen dit nie want hulle vergaarder nou al al ons eposte, internet geskiedenis, bank transaksies, telefoon oproepe en diesmeer. Dit gaan lankal  nie meer oor ‘n bebaarde man in ‘n grot nie!

Comment on CS Potgooi #175 – 451 by cybersakkie
Dit lyk my jy vervul ‘n markbehoefte!

Comment on CS Potgooi #175 – 451 by Johan de Vries
NOu wonder ek, as ek sulke kort potgooie maak, is dit ook iets te doen met die aandagspan van die mese wat lusiter ?

Comment on CS Potgooi #174 – Sokkerbabalaas by Chris
Dag meneer.

Ja, dit was ‘n lang ruk gewees vandat ek op iemand se blog ge-comment het. Ek was bietjie besig die laaste paar maande. Ek was baie trots op die Slovenian sokker span gewees. Nie te sleg vir ‘n nasie van 2 miljoen mense nie. Nou is dit natuurlik tyd vir  julle om die stadiums te betaal. (Watch-now-pay-later) Hier is ‘n berig wat ek vroer die week gesien het oor die finale betaling wat uit eindelik gemaak is in 2006 op’n stadium wat gebou is vir die Montreal Olympics vir 1976! http://www.cbc.ca/canada/montreal/story/2006/12/19/qc-olympicstadium.html

Ek wonder wanneer Suid Afrika die laaste betaling gaan maak op al ons stadiums? By the way, my vrou maak ‘n bevange Bees stert. Sy slow cook die ding vir ‘n dag. Sal die resep by haar probeer kry. Ek sal jou ook my eie resep stuur vir ‘n warm tamatie slaai, Fantasties as jy van Italianse kos hou.

Hey, ek skryf nou ‘n opstel hier. Tot later!