Archive for the ‘Namibia’ Category.
3rd March 2006, 10:59 pm
Dit was lekker, maar dis nou verby. Hier volg die laaste Namibia Potgooi, regstreeks uit Kolmanskop. Ons toergids gee jou die 20 minute opsomming van die diamantspookdorpie se geskiedenis.
Die kompetisie is nou oop vir inskrywings. Die prys is twee handgekerfde houtkerskandelare uit Walvisbaai, sien die foto hieronder. Al wat jy moet doen is om net te laat weet wat jy gedink het van die Namibia Potgooi reeks. Ek sal gelukkige trekking hou en oor ‘n week die wenner aankondig in die Cybersakkie potgooi.

25th February 2006, 02:30 am
Duwisib kasteel
Luderitzbucht
Kaap Kruis
Kolmanskop
Keetmanshoop
Ai Ais
16th February 2006, 10:48 pm
Ontbyt saam met Jörgen by Duwisib. (50MB / 52 minute)
10th February 2006, 07:29 pm
Hierdie is vir my een van my lekkerste Nam potgooie! Op 30 Desember 2005 het ons gesels oor:
- Die Potgooimasjien oorleef blouskerms
- Rudi en David in die Walvisbaai Bar
- Kamp Staaldraad (Sesriem)
- Walvisbaai na Solitaire op die C14: 230km
- Duin 45
- Tony se toer na Dooievlei
- Die tannie van Malmesbury
- Karravrugte en volstruise
- Big Mamma en Big Daddy duine
- Kuiseb, Gaub en Zarispasse
- Jorgen van Duwisib Rest Camp
- Paaie in Namibia
- Maltahöhe hotel
- Ons huisie by Duwisib Rest Camp
3rd February 2006, 11:40 pm
- Kite boarding @ free-Air, Walvisbaai
- DJTRAX music: kontak David by djtrax241@yahoo.com
1st February 2006, 10:25 pm
Kyk regs bo by pages en jy sal die nuwe Namibia Travel Info bladsy sien met die roetekaart van ons vakansie.
27th January 2006, 10:11 pm
Walvisbaai vanaf die Jetty
- Restaurante in Namibia
- Toerisme
- Kitesurfing
- Speed Week in Walvisbaai
- Georg Erb se eco toere
- Die laaste recce in Nam
- Swakopmund in 1982 radio hoorbeeld
- Politieke teenstand
- Die kuspad
- Wlotzkasbaken
- Cape Cross se robbe
20th January 2006, 09:09 pm
Myl 4 kampuitsending te Swakopmund op 25 Desember 2005
- Tide out fishing cc
- Safari bekleidung
- Chinese windbreakers
- Swakopmund town tour
- klein apartheid
- Duin 7
- hoenderbraai
- quad bikes
- Langstrand
- Afrikaans in Nam
- Wouter Rossouw legal practitioner Walvisbaai
- Elke Erb camel rides, Ibi en Boesman
- Die Lubners mense
15th January 2006, 01:34 am
Ek het uiteindelik daarby uitgekom om my Namibia fotos te publiseer in hierdie gallery.
13th January 2006, 09:47 pm
Arrebusch kamp uitsending te Windhoek op 21 Desember 2005
Katetura township toer
- historiese oorsig oor Namibia geskiedenis
- mark, mopaniewurms en maroela olie
- newcomer settlement
- kindergarten en hegte famielewe
- shebeen en brouerye
- Penduka women’s project
- Namibia football
- duur vakansie
Streaming Audio en subscribe links