Archive for the ‘Fotos’ Category.

Viet Nam fotos

Die fotos is op…

Click op die Viet Nam albums

Ponta do Ouro fotos

Ané het aangedring daarop dat ek nuwe fotos opsit. So hier is dit, ons naweekbesoek aan Ponta do Ouro.

Skakel

Mauritius fotos

Fotos van 2008

Na vele versoeke het ek vandag se vakansiedag aftyd gebruik om my digitale fotos te sorteer en ‘n paar nuwe directories op te laai.

Die volgende fotos is nuut:

Huisverbeterings Fase Twee

Mense

Plekke

Guantanamo in Greenside

Guantanamo

Die eerste oggend het Pablo volspoed om die draai van agter af gekom en deur die tuin gestorm, onwetend dat daar ‘n draad gespan was. Die verbasing op sy gesig toe hy in die draad vashardloop… Nou is hulle dit gewoond en dit lyk of hulle baie rustiger agter die draad is waar hulle alles kan sien, as agter die muur en toe deur van voorheen.

The horror…

Xenopic1

Xeno 2

Xeno 3

Malawi Fotos

Dit was moeilik om hierdie fotos uit te kies, maar hier is hulle:

Malawi

Malawi Meer

Malawi Onderwaterword binnekort bygevoeg (moet eers gescan word)

Ons en die hônne…

Honne

My gunsteling fotos van laasjaar

Ek het laasjaar baie min fotos opgelaai, so hier is ‘n paar van my gunstelinge.

Click hier vir die album: Gunstelinge 2007

Huisverbeterings

Ek sê vandag vir iemand wat wil weet hoe gaan dit met die huisberbeterings dat ons nou al gewoond geraak het daaraan om Crunchies te eet vir ontbyt en aandete, want die stof is orals! En Mathilda en haar pa suffer, want ons is ewe allergies vir stof…

Gaan kyk gerus na die eerste klompie fotos by die gallery.